Skip to content

Afrikaanse Kers | Ouma se Kombuis

R 499.00

Tax calculated at checkout. Shipping calculated at checkout.

Only 4 left at this price

In stock

Description

Afrikaanse Kers (ouma se kombuis).

In my ouma se huis was niks verbode nie en as kind is ek letterlik toegelaat om alles aan te vang. Spring op die beddens, wors braai in haar kruiwa, die hoenders jaag, met ons voete op die bank sit, voor die tv eet, haar twee foxterriers tippy en tony krap dat die hare waai, in die bed le en slaap tot die son ons uitbak...dit was my ouma joey. Maar sy het tog een reel gehad: los net my huis se dak op!

Ek het gevrek oor my ouma joey. Ek sien nog in my geestesoog hoe ek en my sussie met gekruisde bene voor haar sit terwyl sy vir ons vrugte afskil en ons voer soos twee klein hondjies. Party middae wanneer sy

Produk Informasie

Hierdie geur is ideal vir liefhebbers van vanilla geure - dit ruik kompleet soos 'n vanilla koek wat besig is om in die oond te bak

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• Brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure

• Handgemaakte sojawaakers, met trots vervaardig in Suid-Afrika

• Was jou kershouer met warm water en seep vir hergebruik!

Trots Suid-Afrikaans | Handgemaak | 100% Sojawas | Klein Hoeveelhede | Eienaar Bedryf | Handgemerk en Verpak

Your cart (0)

Your cart is empty

Nothing here yet. Browse the shop and add something you love.

Browse the shop
Subtotal R 0.00

Tax and shipping calculated at checkout.

Loading…