Skip to content

Afrikaanse Kers | Vonkelwyn

R 499.00

Tax calculated at checkout. Shipping calculated at checkout.

Only 5 left at this price

In stock

Description

Die skink van vonkelwyn gaan altyd hand-aan-hand met vrolikheid en feesvieringe, en word gewoonlik voorafgegaan met die ophou van asems, toedruk van ore en skrefiesoë wat smekend wens dat die stywe kurk homself vinniger uit die wande van die lang glas nekkie wil wriemel! En dan wanneer die halstarrige proppie in die naaste bos of plafon induik, tintel jou neus van die reuk ontploffing wat elke barsende babbeltjie die lug inskiet!

Hierdie reuk is vars en vrugtig en sal jou terugneem na 'n sonsondergang langs die see, waar 'n glasie vonkelwyn die oomblik vervolmaak!

Trots Suid-Afrikaans | Handgemaak | 100% Sojawas | Klein Hoeveelhede | Eienaar Bedryf | Handgemerk en Verpak

Your cart (0)

Your cart is empty

Nothing here yet. Browse the shop and add something you love.

Browse the shop
Subtotal R 0.00

Tax and shipping calculated at checkout.

Loading…