Skip to content

Afrikaanse Kers | Plaashuis

R 499.00

Tax calculated at checkout. Shipping calculated at checkout.

Only 4 left at this price

In stock

Description

Afrikaanse Kers (plaashuis)

Almal wat grootgeword het op 'n plaas, of al op 'n plaas gaan kuier het, kan verskillende herinneringe herroep. Miskien is die die groot kombuis met die AGA stoof, die groot sonkamer met die miljuisende fotos teen die mure, of dalk die laaaaaaaang gang wat jy moet vat om by die enigste badkamer in die huis uit te kom. Of miskien ruik jy daardie sandalwood wanneer jy die donker slaapkamers binneloop. Ons trek mos die gordyne toe sodat die son nie die houtvloere verskroei nie!

Dis ons plaashuis. Hy ruik na heerlike sandalwood en bergamot, en spesiaal vernoem na die plaashuis waarin ek groot geword het...nou vir ewig vasgevang in 'n bottel!

Produk Informasie

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• Brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure

• Handgemaakte sojawaakers, met trots vervaardig in Suid-Afrika

Trots Suid-Afrikaans | Handgemaak | 100% Sojawas | Klein Hoeveelhede | Eienaar Bedryf | Handgemerk en Verpak

Your cart (0)

Your cart is empty

Nothing here yet. Browse the shop and add something you love.

Browse the shop
Subtotal R 0.00

Tax and shipping calculated at checkout.

Loading…