Skip to content

Afrikaanse Kers | Kersfees

R 499.00

Tax calculated at checkout. Shipping calculated at checkout.

Only 5 left at this price

In stock

Description
Afrikaanse Kers vir kersfees.
Sussie wat soek jy daar onder die boom, los uit die presente “. “ek kyk net watter is myne ma, en hoekom het danie so ‘n groot een!”? Ah, die kerstyd! Daar word altyd met soveel lof gepraat oor die kersete. Maar ek was veel meer geinteresseerd in die voorbereidingsdag se skatte: skielik was daar glazed kersies in die huis (het jy al probeer om sonder om taai vingers te kry iets uit daardie vervlakste boksie te wikkel?!), stukkies “ proe-ham en beesboud langs die stoof op 'n houtbord, ‘n bekertjie vla met klontjies en flenterjties kerskoek in gefrommelde foelie... Jy is totaal op-geproe aan alles en trommeldik nog voor daar aangesit word! En dan my lekkerste lekker was die laatmiddag na die kersete. Die bedaar van die oorvloed-storm, die rustigheid...

As jy hou van die lieflike geur-kombinasies van lemoen en kaneel, is hierdie 'n wenner


Produk Informasie

Hierdie geur is ideal vir liefhebbers van vars geure - dit ruik kompleet soos die vars lug van die see. Absoluut perfek as geskenkie vir iemand wat 'n huisie by die see het, of net bloot 'n sagte plekkie in hul hart koester vir die prag van die kus.

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• Brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure

• Handgemaakte sojawaakers, met trots vervaardig in Suid-Afrika

• Was jou kershouer met warm water en seep vir hergebruik!

Trots Suid-Afrikaans | Handgemaak | 100% Sojawas | Klein Hoeveelhede | Eienaar Bedryf | Handgemerk en Verpak


Your cart (0)

Your cart is empty

Nothing here yet. Browse the shop and add something you love.

Browse the shop
Subtotal R 0.00

Tax and shipping calculated at checkout.

Loading…