Skip to content

Afrikaanse Kers | Fynbos

R 499.00

Tax calculated at checkout. Shipping calculated at checkout.

Only 5 left at this price

In stock

Description

Afrikaanse Kers (fynbos).

Hi bossie, met jou takkies ongeskik vir bouwerk. Met jou 9000 soorte is jy en jou familie die rykste stukkie plante hemel in die wereld. Jy kan klein en fyn wees maar ook so robuust; pronkerig met jou proteas, so intens geurig. Jy is magneties. Ek wil jou van nader beskou. Suikerbos, bokbaaivygies, speldekussings, heide… jy ruik soos die gewapper van ‘n kaapse engel se rok wanneer die noordwes waai.


Produk Informasie

Hierdie geur is ideal vir liefhebbers van vars geure - dit ruik kompleet soos die vars lug van die see. Absoluut perfek as geskenkie vir iemand wat 'n huisie by die see het, of net bloot 'n sagte plekkie in hul hart koester vir die prag van die kus.

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• Brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure

• Handgemaakte sojawaakers, met trots vervaardig in Suid-Afrika

• Was jou kershouer met warm water en seep vir hergebruik!

Trots Suid-Afrikaans | Handgemaak | 100% Sojawas | Klein Hoeveelhede | Eienaar Bedryf | Handgemerk en Verpak

Your cart (0)

Your cart is empty

Nothing here yet. Browse the shop and add something you love.

Browse the shop
Subtotal R 0.00

Tax and shipping calculated at checkout.

Loading…