Skip to product information
1 of 8

Brink of Touch Candle Company

afrikaanse mist | land van melk en heuning

Regular price R 289.00 ZAR
Regular price Sale price R 289.00 ZAR
Sale Sold out

wat presies beteken die land van melk en heuning? vir my, as kind van afrika, maar meer spesifiek suid-afrika, is daar 'n diep betekenis.  die rykdom van verskillende kulture, ons magdom spesies wilde diere, die ontsettende uiteenlopende landskappe, van die beste wyn op aarde, karoo lamstjoppies, pap en sous, tortelduiwe, woolies, springbok rugby kampioene, wilgerbome, melktert, heuning, olywe, goeie skole, en natuurlik vir dricus. 

ek het vir amper 20 jaar in die buitland gewerk, en elke keer wanneer ek huis toe kom, wanneer ek my eerste treë op die blinkgevryfde teëls van die lughawe gebou neersit, dan voel dit vir my of die aarde lewe kry.  asof EK lewe kry.  almal is vriendelik, almal maak grappies, almal is spontaan.  vir my is al hierdie lekkertes die melk en heuning van ons land, 'n land soos geen ander een op aarde.  ander lande sal nie verstaan nie, hulle ruik nie wat ons ruik nie!  

steek aan jou kersie, hy ruik letterlik na melk en heuning!

produk informasie

• 110ml gegeurde olie in wit "frosted" glas houer met 'n silver doppie.  

• sproei enige plek - badkamer, leefarea, jou lyf, jou linne...jou verbeelding is jou enigste beperking

• met trots handgemaak in bloemfontein

trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak

shipping & returns

all our local orders are shipped door to door with the courier guy.

our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier. 

get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa. 

Care Instructions