Skip to product information
1 of 4

Brink of Touch Candle Company

afrikaanse kers | koeksister

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out

afrikaanse kers (koeksister). 

ode aan die koeksister. jou vlegsel verbaas my elke keer. ek weet daardie deel moet so vinnig gebeur. vingers van raakvat-vroue vorm jou. jy sak stadig in vuurwarm olie en jou lyfie raak goudbruin terwyl jy daar in die borrelende hitte baljaar. die afkoel is hemels: koue stroop omhul jou vlegsel en jy raak skoon bros van lekkerte. jy lê daar op die tafel en blink van die soet. soet ja, tot in jou diepste, diepste diep. sonder verskonings. vir jou bestaan geen alternatief. wat kan die bebaarde hipsters met hulle decaf hawer flat whites met jou doen? net mooi niks. jy is wat jy is…ikonies.


produk informasie

hierdie geur is ideal vir liefhebbers van vars geure - dit ruik kompleet soos die vars lug van die see. absoluut perfek as geskenkie vir iemand wat 'n huisie by die see het, of net bloot 'n sagte plekkie in hul hart koester vir die prag van die kus.

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure 

• met trots handgemaak in bloemfontein

• was jou kershouer met warm water en seep vir hergebruik!

trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak

shipping & returns

all our local orders are shipped door to door with the courier guy.

our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier. 

get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa. 

Care Instructions