Brink of Touch Candle Company
afrikaanse diffuser | vonkelwyn
Couldn't load pickup availability
die skink van vonkelwyn gaan altyd hand-aan-hand met vrolikheid en feesvieringe, en word gewoonlik voorafgegaan met die ophou van asems, toedruk van ore en skrefiesoë wat smekend wens dat die stywe kurk homself vinniger uit die wande van die lang glas nekkie wil wriemel! en dan wanneer die halstarrige proppie in die naaste bos of plafon induik, tintel jou neus van die reuk ontploffing wat elke barsende babbeltjie die lug inskiet!
hierdie reuk is vars en vrugtig en sal jou terugneem na 'n sonsondergang langs die see, waar 'n glasie vonkelwyn die oomblik vervolmaak!
produk informasie
• 200ml gegeurde olie in wit "frosted" glas houer met 'n silver doppie. elke boksie met 'n diffuser bevat 6 vesel stokkies
• leeftyd is ongeveer 3 - 4 maande
• met trots handgemaak in bloemfontein
• jy kan jou leë bottel weer volmaak met ons gerieflike hervul olies.
trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak
shipping & returns
shipping & returns
all our local orders are shipped door to door with the courier guy.
our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier.
get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa.
Care Instructions
Care Instructions




