Brink of Touch Candle Company
afrikaanse diffuser | plaashuis
Couldn't load pickup availability
afrikaanse diffuser (plaashuis).
almal wat grootgeword het op 'n plaas, of al op 'n plaas gaan kuier het, kan verskillende herinneringe herroep. Miskien is die die groot kombuis met die AGA stoof, die groot sonkamer met die miljuisende fotos teen die mure, of dalk die laaaaaaaang gang wat jy moet vat om by die enigste badkamer in die huis uit te kom. of miskien ruik jy daardie sandalwood wanneer jy die donker slaapkamers binneloop. ons trek mos die gordyne toe sodat die son nie die houtvloere verskroei nie!
dis ons plaashuis. hy ruik na heerlike sandalwood en bergamot, en spesiaal vernoem na die plaashuis waarin ek groot geword het...nou vir ewig vasgevang in 'n bottel!
produk informasie
• 200ml gegeurde olie in wit "frosted" glas houer met 'n silver doppie. elke boksie met 'n diffuser bevat 6 vesel stokkies
• leeftyd is ongeveer 3 - 4 maande
• met trots handgemaak in bloemfontein
• jy kan jou leë bottel weer volmaak met ons gerieflike hervul olies.
trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak
shipping & returns
shipping & returns
all our local orders are shipped door to door with the courier guy.
our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier.
get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa.
Care Instructions
Care Instructions

