Skip to content

Afrikaanse Kerse

neusie neusie die nostalgie in

wat is nou lekkerder as om jou gunsteling reuk in afrikaans te kry? onthou jy nog hoe ouma se kombuis geruik het toe jy kind was? of miskien kan jy nog die smaak van jou gunsteling melkskommel op jou tong proe... en daardie ingelegde perskes wat jou ma op 'n sondag saam met vanielje roomys voorgesit het... 

ons afrikaanse kerse neem jou op 'n nostalgie reis sodat jy daardie dinge wat jy gedog het in die verlede is, weer kan herroep en met toon-krul lekkerte kan ervaar, elke keer as jy die vuurhoutjie trek!

Your cart (0)

Your cart is empty

Nothing here yet. Browse the shop and add something you love.

Browse the shop
Subtotal R 0.00

Tax and shipping calculated at checkout.

Loading…