Skip to product information
1 of 6

Brink of Touch Candle Company

Afrikaanse Klein Kersie | Desember Vakansie

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
🚚 Checking cart...

Afrikaanse Kersie (desember vakansie).

Desember vakansie is ons suid-afrikaners se dna, net soos braaidag springbok rugby - ons kan eenvoudig nie daarsonder nie. Ons werk onsself dood die hele jaar sodat ons vir twee weke die stuk kan neersit see toe. Die venter waentjie wat net een keer per jaar gebruik en so vol gelaai dat drie van ons vier dogters op hom moes sit om die metaal armpie om sy lippie te kon haak. Dan moet iemand altyd agter staan en seker maak dat al die nodige liggies werk...wat in my leeftyd nooit die geval was nie!

Maar almal wat in die 80's en vroeë 90's grootgeword het en lang afstande gery het om by die see uit te kom, sal kan onthou dat padkos GROOT was. Daar was nie 'n wimpy of steers langs die pad waar 'n mens kon stop vir 'n koffie en hamburger nie. Nope. Ma begin al twee dae voor die tyd die roomysbakke wat sy die hele jaar opspaar uitwas, nat lappies word eenkant gesit en lysie gemaak van alles wat gekook en gebraai moet word. Op ons spyskaar t was altyd gekookte eiers, boerewors, frikkadelle, hoenderstukkies en kaas toebroodjies. Wanneer daardie roomysbakke ingelaai word was ek sommer dadelik honger en konnie wag om aan die ry te kom sodat ons kan stop om te eet nie (ek was as kind baie lief vir eet).

Na so drie ure se ry het almal begin uitkyk vir die boompies en die wit sement bankies langs die pad. Sodra on stop peul almal by die deure uit, elkeen met 'n roomysbak onder die arm. Ek het altyd eerste vir die broodjies gegaan, ek sien nog in my geestesoog hoe my ma dit met baie liefde toedraai in waspapier...ek dink die die liefde eerder as die broodjie wat so soet op my tong geval het.

Die pad see toe was lank, en oorslaap was nie deel van die woordeskat nie. Ons kinders het na 6 ure op die pad begin om mekaar se hare te trek, te kryp, te terg...enigiets om die tyd om te kry. En dan kom die gebruiklike woorde van voor: "kom ons kyk wie sien eerste die see".

Produk Informasie

Hierdie kersie is ideal vir liefhebbers van vars reuke - dit sal jou herinner aan die sproei van die branders wat laatmiddag teen die rotste baljaar.

• 100ml sojawas kersie in "frosted" wit glas houer met 'n silver doppie.

• Brand vir 15 hemelse ure

• Handgemaakte sojawaakers, met trots vervaardig in Suid-Afrika

Trots Suid-Afrikaans | Handgemaak | 100% Sojawas | Klein Hoeveelhede | Eienaar Bedryf | Handgemerk en Verpak

About This Candle

Our luxury soy wax candles are hand-poured using 100% natural soy wax and a cotton wick, scented with premium fragrance oils. Soy wax burns cleaner and longer than paraffin, with a beautiful scent throw that fills your space without harsh chemicals.

Each candle is made in small batches by a loving human being — no mass production, ever.

Shipping & Returns

Free shipping on orders over R900. Standard delivery R110 for orders under R900.

Orders are processed within 1–3 working days and delivered in 3–10 working days (Monday–Friday). Urgent orders? Let us know and we’ll do our best to accommodate you.

If your parcel hasn’t arrived within 14 days of your dispatch email, please contact us and we’ll follow up with our courier.

Returns: If you receive a defective or unsatisfactory product, contact Joany directly on 076 322 8834 (call or WhatsApp) or email info@brinkoftouch.co.za. We’re happy to arrange an exchange or refund.

Care Instructions

First burn: minimum 2 hours
On first light, burn until the wax melts across the full surface of the jar. This creates the burn memory and prevents tunnelling. It may take longer than 2 hours — be patient.

Trim your wick before every burn
Trim to approx 5mm before each use. This promotes an even burn, prevents mushrooming, and stops the inside of the vessel from going black. It also prolongs the life of your candle.

Don’t burn for longer than 4 hours at a time
Burning too long makes the jar very hot, reduces total burn time, and can damage the wick. If you love having a candle burning all day, rotate between two candles of a similar scent.

Keep away from children and pets
Always burn in a safe place, away from flammable materials, draughts and direct sunlight.

What Our Customers Say

5.0 out of 5 on Google

I've been fortunate enough to experience several products from Brink of Touch, including their candles, diffuser, and room mist. Every item I've used is of the highest quality and never fails to impress. The quality and aromas are truly out of this world.

Jamie De ClerkNovember 2024

My absolute favourite corporate gifts ever! The attention to detail with the label designs, together with the top tier quality and variety of these fragrances, just continues to blow me away. You've got a client for life with me.

Jacey GriebenowDecember 2024

Based in the UK, I came across their Fynbos diffuser on holiday in Kalk Bay and fell in love with the smell. It lasted so long and is so authentic. I received so many compliments on my return home that I had to place another order.

Sharon Phillips-DaviesAugust 2025

An incredible company. I had a small problem with a candle purchased for Christmas. The owner was kind enough to send me two candles. It is rare to see companies as professional with such kindness and generosity.

Mariane LihoreauJanuary 2025