Skip to product information
1 of 5

Brink of Touch Candle Company

afrikaanse kers | ouma se kombuis

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out

afrikaanse kers (ouma se kombuis)

my ouma joey se sponskoek was legendaries!  gebak met regte, op-die-plaas-gekarringde botter, plaas eiers wat nog warm is want hulle is nou net onder die vreeslike verontwaardige hen se opgepofte lyfie uitgehaal, oneindig baie suiker, vanilla spesiaal uit durban (doerie jare het alles wat grêd was in ouma se huis, uit durban gekom) en vars meel van die koöperasie op die dorp.  en wanneer hierdie konglomerasie van bestanddele warm word en hulle asem by die aga stoof se deure begin uitstoot word ouma se kombuis gevul met 'n vanilla kombersie wat jou lewenslank omvou.

produk informasie

hierdie geur is geskik vir liefhebbers van vanilla - dit ruik kompleet soos vars gebakte sponskoek en kolwyntjies.  min dinge laat jou so tuis voel soos die reuk van vanilla!

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure 

• met trots handgemaak in bloemfontein

trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak

shipping & returns

all our local orders are shipped door to door with the courier guy.

our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier. 

get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa. 

Care Instructions