Brink of Touch Candle Company
afrikaanse diffuser | melkskommel
Couldn't load pickup availability
afrikaanse diffuser (melkskommel).
produk informasie
hierdie geur is ideal vir liefhebbers van soeter vanilla en bessie geure - dit ruik kompleet soos daardie ekstra dik framboos melkskommel van die spur en wimpy!
• 200ml gegeurde olie in wit "frosted" glas houer met 'n silver doppie. elke boksie met 'n diffuser bevat 6 vesel stokkies
• leeftyd is ongeveer 3 - 4 maande
• met trots handgemaak in bloemfontein
• jy kan jou leë bottel weer volmaak met ons gerieflike hervul olies.
trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak
shipping & returns
shipping & returns
all our local orders are shipped door to door with the courier guy.
our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier.
get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa.
Care Instructions
Care Instructions

