Skip to product information
1 of 4

Brink of Touch Candle Company

afrikaanse kers | dom pedro

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out

afrikaanse kers (dom pedro).

jy is outyds, hoort eintlik in die 80’s in jr ewing se hand of op die spur se spyskaart. jy is gister se lekkerte, gister se dekadent. jy is nie cool nie… maar wanneer ek jou romerige soetigheid proe.  jou vanielje die hoeke van my mond oplig, dan word jy my gunsteling oomblik, my pause... plat sit. die grootmens poeding met die kinder hart.

hierdie is 'n lieflike kombinasie van whiskey en vanilla. ideaal vir daardie man of pa in jou lewe wat hulle whiskey geniet...of dalk 'n vriendin wat vrek oor haar dom pedro met 'n tot whiskey in!

produk informasie

hierdie geur is ideal vir liefhebbers van vars geure - dit ruik kompleet soos die vars lug van die see. absoluut perfek as geskenkie vir iemand wat 'n huisie by die see het, of net bloot 'n sagte plekkie in hul hart koester vir die prag van die kus.

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure 

• met trots handgemaak in bloemfontein

• was jou kershouer met warm water en seep vir hergebruik!

trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak

shipping & returns

all our local orders are shipped door to door with the courier guy.

our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier. 

get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa. 

Care Instructions