Skip to product information
1 of 4

Brink of Touch Candle Company

afrikaanse kers | paasbolletjies

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out

afrikaanse kers (paasbolletjies).

ma roep dat ek moet kom help. die kattebak loop oor van die maand se inkopies. ek grawe gou deur al die sakke om te sien of daar iets lekker is. en wraggies, my hande voel voel die kontoere van die sagte buns. dis paasbolletjies. ek laat staan al die ander sakke en hardloop binne toe. ”ma, kan ek ene kry asseblief? “ja, maar jy eet dit nie soos ‘n grotman so uit die verpakking nie!” sit die oond aan. ek begin dadelik die komplekse wiskunde doen. ons is 4 mense en daar is 6 buns. dus twee van ons kry net een. net een verruklike spesery en rosyntjie gevulde lekkerte. ek gaan nie daai sucker wees nie. ek skeur die glad wrap af. ons skaaphond lê en loer ongeintreseerd na my. “sorry ou girl”, fluister ek... "ma!! luke het ‘n bun gegryp en helemaal ingesluk!" skree ek terwyl ek die rolletjie in my jeans se agtersak druk. ek bere hom vir later en pak die ander 5 op ‘n draad rakkie in die oond. 

 

produk informasie

hierdie geur is ideal vir liefhebbers van vars geure - dit ruik kompleet soos die vars lug van die see. absoluut perfek as geskenkie vir iemand wat 'n huisie by die see het, of net bloot 'n sagte plekkie in hul hart koester vir die prag van die kus.

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure 

• met trots handgemaak in bloemfontein

• was jou kershouer met warm water en seep vir hergebruik!

trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak

shipping & returns

all our local orders are shipped door to door with the courier guy.

our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier. 

get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa. 

Care Instructions