Skip to product information
1 of 4

Brink of Touch Candle Company

afrikaanse kers | namakwaland

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out

afrikaanse kers (namakwaland).

dj opperman se skrywe het dit so mooi beskryf: “op die groot saaidag van die heelal het reeds 'n entjie duskant wupperthal oor die kaal noordwest 'n sakkie van die heer se beste saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.” 

die fees vir die oog dwarrel na jou neus. soveel om te ruik, te buk, te ruik. teveel, nooit. my oe is gemaak om jou intedrink, my neus om jou, in al jou wolke geur, te bewaar vir later. wanneer ek alleen op ‘n harde bankie sit en wag vir ‘n geel bus na ‘n grys stad. dan kom jy weer terug, my liewe namakwaland.

 

produk informasie

hierdie geur is ideal vir liefhebbers van vars geure - dit ruik kompleet soos die vars lug van die see. absoluut perfek as geskenkie vir iemand wat 'n huisie by die see het, of net bloot 'n sagte plekkie in hul hart koester vir die prag van die kus.

• 300ml sojawas in wit "frosted" glas houer met 'n bamboes deksel wat seel om jou kerswas skoon en vars te hou

• brandtyd - ongeveer 50 hemelse ure 

• met trots handgemaak in bloemfontein

• was jou kershouer met warm water en seep vir hergebruik!

trots suid-afrikaans | handgemaak | 100% sojawas | klein hoeveelhede | eienaar bedryf | handgemerk en verpak

shipping & returns

all our local orders are shipped door to door with the courier guy.

our aim is for your orders to be delivered in 3 – 5 working days via our courier. 

get free shipping when you spend R900 or more, otherwise we charge a flat shipping fee of R120 to anywhere in south africa. 

Care Instructions