{"product_id":"afrikaanse-klein-kersie-plaashuis","title":"Afrikaanse Klein Kersie | Plaashuis","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAfrikaanse Kersie (plaashuis). \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlmal wat grootgeword het op 'n plaas, of al op 'n plaas gaan kuier het, kan verskillende herinneringe herroep. Miskien is die die groot kombuis met die AGA stoof, die groot sonkamer met die miljuisende fotos teen die mure, of dalk die laaaaaaaang gang wat jy moet vat om by die enigste badkamer in die huis uit te kom. Of miskien ruik jy daardie sandalwood wanneer jy die donker slaapkamers binneloop. Ons trek mos die gordyne toe sodat die son nie die houtvloere verskroei nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis ons plaashuis. Hy ruik na heerlike sandalwood en bergamot, en spesiaal vernoem na die plaashuis waarin ek groot geword het...nou vir ewig vasgevang in 'n bottel!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eProduk Informasie\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 100ml sojawas kersie in \"frosted\" wit glas houer met 'n silver doppie. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• Brand vir 15 hemelse ure\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• Handgemaakte sojawaakers, met trots vervaardig in Suid-Afrika\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eTrots Suid-Afrikaans | Handgemaak | 100% Sojawas | Klein Hoeveelhede | Eienaar Bedryf | Handgemerk en Verpak\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Brink of Touch Candle Company","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46835774390529,"sku":"BOT-MCAN-PLAA","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/6684\/6977\/files\/WhatsAppImage2025-10-19at11.36.43_e12e8d38.jpg?v=1760892388","url":"https:\/\/brinkoftouch.co.za\/products\/afrikaanse-klein-kersie-plaashuis","provider":"Brink of Touch Candle Company","version":"1.0","type":"link"}